Esegiël 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n mens silwer, koper, yster, lood en tin saam in 'n smeltoond gooi en die vuur aanblaas om die metaal te smelt, so gooi Ek julle in my toorn en my gramskap saam in die smeltoond om julle te smelt.

Esegiël 22

Esegiël 22:14-27