Esegiël 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, Israel het vir My soos metaal geword. Hulle almal is die koper, die tin, die yster, die lood binne-in die smeltoond, die metaal, die silwer.”

Esegiël 22

Esegiël 22:15-20