Esegiël 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sal jy nog selfversekerd wees wanneer jy jou sterk probeer maak vir die tyd wanneer Ek met jou handel? Ek, die Here, het gepraat, en Ek sal dit doen.

Esegiël 22

Esegiël 22:10-17