Esegiël 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die een begaan afskuwelike dinge met die ander se vrou, die een pleeg afstootlike dade met sy skoondogter en verontreinig haar, die een onteer sy halwe suster, sy pa se dogter.

Esegiël 22

Esegiël 22:4-12