Esegiël 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, draai jou gesig na Jerusalem toe, laat jou woorde na die heiligdomme toe vloei, tree op as profeet teen die land Israel.

Esegiël 21

Esegiël 21:1-11