Esegiël 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar jy, mens, tree op as profeet,slaan jou hande inmekaar.Laat die swaard twee keer, drie keer swaai.Dit is 'n swaard wat mense doodmaak,'n groot swaard wat doodmaak,hy deurboor mense.

Esegiël 21

Esegiël 21:13-18