Esegiël 20:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer Ek met julle handel soos die eer van my Naam dit vereis en nie volgens julle sondige optrede, julle slegte dade nie, sal julle besef dat Ek die Here is. Dit, Israel, sê die Here my God.”

Esegiël 20

Esegiël 20:36-47