Esegiël 20:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal dié van julle wat hulle teen My verset en opstandig is, uitsoek en hulle laat trek uit die land waar hulle woon, maar in die land Israel sal hulle nie kom nie. Hulle sal besef dat Ek die Here is.

Esegiël 20

Esegiël 20:30-46