Esegiël 20:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal julle met mag en krag tussen die volke uitbring en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen Ek julle verstrooi het en my toorn oor julle laat losbreek.

Esegiël 20

Esegiël 20:28-36