Esegiël 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, praat met die leiers van Israel. Sê vir hulle: So sê die Here my God: Het julle gekom om My te raadpleeg? So seker as Ek leef, Ek laat My nie deur julle raadpleeg nie, sê die Here my God.

Esegiël 20

Esegiël 20:1-9