Esegiël 20:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het immers nie my bepalings nagekom nie, hulle het my voorskrifte verwerp, my sabbatte ontheilig en by hulle voorvaders se afgode hulp gesoek.

Esegiël 20

Esegiël 20:21-25