Esegiël 20:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het ook my sabbatte aan hulle gegee om vir hulle 'n teken te wees van die verhouding tussen hulle en My, en sodat hulle sou weet dat Ek, die Here, hulle geheilig het.

Esegiël 20

Esegiël 20:9-20