Esegiël 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hand het die boekrol voor my oopgerol. Dit was aan albei kante volgeskryf, en wat daarop geskryf was, was klaagliedere, treurliedere en smartroepe.

Esegiël 2

Esegiël 2:9-10