Jy moet sê:“Wat 'n leeuwyfie was jou ma nie tussen die leeus nie!Haar lêplek was tussen die jong leeus,daar het sy haar welpies grootgemaak.