Esegiël 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“hy sal nie aan die offermaaltye op die berge deelneem nie,hy sal nie hulp soek by die afgode van die volk Israel nie,hy sal nie 'n ander se vrou onteer nie,hy sal nie aan 'n vrou raak wat menstrueer nie,

Esegiël 18

Esegiël 18:1-13