Esegiël 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek gaan julle oordeel, Israel, elkeen volgens sy eie optrede,” sê die Here my God. “Bekeer julle, bekeer julle van al julle oortredings, sodat die sonde nie julle val bewerk nie.

Esegiël 18

Esegiël 18:27-31