Esegiël 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

weerhou hom van verdrukking, vat nie rente of woekerwins nie, doen wat Ek bepaal en lewe volgens my voorskrifte. So iemand sal nie sterf vir sy pa se sondes nie, hy sal bly lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:8-18