Esegiël 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy neem nie deel aan die offermaaltye op die berge nie, soek nie hulp by die afgode van die volk Israel nie, onteer nie 'n ander se vrou nie,

Esegiël 18

Esegiël 18:7-19