Esegiël 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die steggie het gegroei en 'n wingerdstok gewordwat welig was maar laag op die grond moes blymet sy blare na die arend toe gedraaien sy wortels onder hom.Dit het 'n wingerdstok geword, ranke gemaaken lote uitgeskiet.

Esegiël 17

Esegiël 17:2-16