Esegiël 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “So seker as Ek leef, Ek laat hom die gevolge dra daarvan dat hy die eed van getrouheid aan My geminag en die verbond met My verbreek het.

Esegiël 17

Esegiël 17:12-24