Esegiël 17:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die farao sal nie in die geveg help met 'n groot leërmag, met baie manskappe nie. Inteendeel, daar sal 'n beleëringswal teen Jerusalem opgegooi word en beleëringswerke gebou word met die doel om baie mense uit te roei.

Esegiël 17

Esegiël 17:7-19