Esegiël 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet vir hierdie weerbarstige volk vra: Weet julle nie wat dit beteken nie?“Jy moet sê: Die koning van Babel het na Jerusalem toe gekom, die koning en die amptenare van die stad gevat en na hom toe in Babel gebring.

Esegiël 17

Esegiël 17:6-16