Esegiël 16:61 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal dink aan jou gedrag en jou skaam wanneer Ek jou susters vat, die een ouer as jy en die een jonger as jy, en hulle vir jou as dogters gee, al sal hulle nie deel in my verbond met jou nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:52-63