Esegiël 16:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samaria het nie die helfte van die sondes gedoen wat jy gedoen het nie. Jy het baie meer afskuwelike dinge gedoen as hulle. Teenoor al die afskuwelike dinge wat jy gedoen het, lyk dit of jou susters 'n goeie lewe gelei het.

Esegiël 16

Esegiël 16:45-54