Esegiël 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe jy gebore is, is jou naelstring nie afgesny nie, jy is nie gebad nie, nie met sout ingevryf nie en nie in doeke toegedraai nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:1-14