Esegiël 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

By elke kruispad het jy vir jou 'n hoogte ingerig en van jou skoonheid iets afskuweliks gemaak. Jy het gretig gelê en wag vir elkeen wat verbykom; jy het aanmekaar bly hoereer.

Esegiël 16

Esegiël 16:16-29