Esegiël 16:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met al dié afskuwelike dade van jou, met jou ontrou het jy nie onthou van jou jeug toe jy kaal en sonder klere in jou bloed gelê en spartel het nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:12-32