Esegiël 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het onder die nasies beroemd geword om jou skoonheid. Dit was 'n volmaakte skoonheid, die gevolg van die prag waarmee Ek jou uitgerus het,” sê die Here my God.

Esegiël 16

Esegiël 16:12-17