Esegiël 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek word hulle teenstander. Hulle kom uit die vuur, maar die vuur sal hulle verteer. Wanneer Ek hulle teenstander word, sal hulle besef dat Ek die Here is.

Esegiël 15

Esegiël 15:1-8