Esegiël 15:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, wat is wingerdhout beter as die kreupelhout tussen die bome in die bos?

3. Word dit gebruik om iets van te maak, of gebruik iemand 'n stuk daarvan vir 'n pen om enigiets aan op te hang?

Esegiël 15