Esegiël 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal Israel nie weer van My af wegdwaal en hulle nie weer verontreinig met al hulle opstandige dade nie. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees,” sê die Here my God.

Esegiël 14

Esegiël 14:1-12