Esegiël 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het nie gegaan na waar die muur omgeval het en weer 'n muur om Israel gebou sodat hy staande kan bly in die oorlog wanneer die oordeelsdag van die Here kom nie.

Esegiël 13

Esegiël 13:1-6