Esegiël 13:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal julle nie meer gesigte sien wat nie daar is nie en sal julle nie met julle waarsêery aangaan nie. Ek sal my volk red uit julle mag. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.”

Esegiël 13

Esegiël 13:15-16-23