Esegiël 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek breek die muur af wat julle so netjies afgewit het, Ek maak hom gelyk met die grond. Sy fondamente sal sigbaar word, hy sal val en julle sal in sy puin aan julle einde kom. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.

Esegiël 13

Esegiël 13:4-18