Esegiël 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hulle het my volk verlei, hulle het gesê: ‘Dit sal goed gaan’ toe dit nie sou goed gaan nie, en toe die volk 'n muur bou, het daardie profete dit netjies afgewit.

Esegiël 13

Esegiël 13:1-15-16