Esegiël 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Gees my opgetel en my teruggebring na die land van die Galdeërs toe, na die ballinge toe. Dit het gebeur in die gesig wat ek deur die Gees van God gesien het. Die gesig was toe verby.

Esegiël 11

Esegiël 11:15-25