Esegiël 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, dit is van jou broers, jou familie en die hele Israel dat die inwoners van Jerusalem sê: ‘Hulle is ver van die Here af, en hierdie land is vir ons as besitting gegee.’

Esegiël 11

Esegiël 11:14-20