Esegiël 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het langs die gerubs vier wiele gesien, een langs elke gerub. Die voorkoms van die wiele was dié van edelstene.

Esegiël 10

Esegiël 10:5-15