Esegiël 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir die man in linneklere gesê: “Gaan in tussen die wiele onder die gerubs, maak jou twee hande daar tussen die gerubs vol kole en strooi dit oor die stad.”Die man het gegaan terwyl ek kyk.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-4