Esegiël 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die gerubs beweeg het, het die wiele saam beweeg langs hulle, en wanneer die gerubs hulle vlerke gespan het om van die grond af op te styg, het die wiele nie van koers verander nie en langs hulle gebly.

Esegiël 10

Esegiël 10:8-21