Esegiël 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het 'n stem gekom van bokant die gewelf bo die wesens se koppe af. Hulle het hulle vlerke laat sak wanneer hulle tot stilstand kom.

Esegiël 1

Esegiël 1:22-26