Esegiël 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vorm van die wesens, hulle voorkoms, was soos dié van gloeiende kole vuur; hulle was net soos die vlamme wat heen en weer tussen hulle beweeg het. Die vuur het helder geskyn en blitse het uit die vuur geskiet.

Esegiël 1

Esegiël 1:7-19