Esegiël 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen het vier gesigte gehad. Die vorms van hulle gesigte was so: voor dié van 'n mens, regs dié van 'n leeu, links dié van 'n bul, en agter dié van 'n arend. Elke wese het dus vier gesigte gehad.

Esegiël 1

Esegiël 1:4-12