Die farao het navraag gedoen en jou werklik waar, nie 'n enkele stuk van die Israeliete se vee is dood nie.Tog was die farao steeds onversetlik: hy het die volk nie laat gaan nie.