Eksodus 9:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die farao sien die reën, hael en donderslae hou op, het hy maar weer verkeerd gedoen. Hy en sy amptenare was onversetlik.

Eksodus 9

Eksodus 9:29-35