Eksodus 9:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Moses vir hom gesê: “Sodra ek uit die stad is, sal ek my hande in gebed na die Here uitsteek. Dan sal die donderslae ophou, en daar sal nie meer hael wees nie, dat u kan besef dat hierdie land aan die Here behoort.

Eksodus 9

Eksodus 9:28-30