Eksodus 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hael het geval; tussen die hael deur het die een blits op die ander gevolg, so erg soos dit nog nooit was vandat daar mense in Egipte woon nie.

Eksodus 9

Eksodus 9:21-28