Eksodus 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here vir Moses gesê: “Staan môreoggend vroeg op en gaan na die farao toe en sê vir hom: So sê die Here die God van die Hebreërs: Laat my volk gaan om My te dien,

Eksodus 9

Eksodus 9:3-20