Eksodus 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses antwoord toe: “Soos dit U Majesteit behaag. Wanneer sal ek vir u, u amptenare en u mense bid dat die paddas heeltemal van u en u huise af weggevat kan word, en daar net in die Nyl nog van hulle sal oorbly?”

Eksodus 8

Eksodus 8:4-14