Eksodus 7:24-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Intussen het die hele Egipte langs die Nyl na drinkwater gegrawe omdat hulle nie die Nyl se water kon drink nie.

25. Die toestand het 'n volle sewe dae geduur nadat die Here die Nyl getref het.

Eksodus 7